Agriculture
Warm weer, puik aanbieding bring rekordgetal na NAMPO 2024
--- Admin 18 May 2024Die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond het vanjaar weereens sy reputasie gestand gedoen en die meeste besoekers nog het deur die hekke gestroom. Graan SA se NAMPO Oesdag, wat op NAMPO Park buite Bothaville aangebied word, is 14 – 17 Mei 2024, deur ’n totaal van 20 835 mense besoek.“Ons is geseën met ’n baie goeie NAMPO, ons het nog elke ..Read More