South Africa
George-ramp: Oomblik van stilte weerspieël somber week
--- Admin 13 May 2024“Reddingswerkers op die ramptoneel het ’n oomblik van stilte gehandhaaf.” Volgens die opdatering om 15:00 Maandagmiddag (13/5) het die Tuinroete-distriksmunisipaliteit die herwinning van ’n bykomende liggaam aangekondig, wat die dodetal op 27 te staan bring. Die munisipaliteit sê reddingswerkekers soek nog na 25 mense.Presies ’n week ná die ramp, ..Read More