On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

08 May 2024

Jou aanlyngids vir NAMPO Oesdag

NAMPO Oesdag, wat van 14 tot 17 Mei vir die 56ste keer by Bothaville plaasvind, is gereed om die nuutste neigings en voo .. Read More

08 May 2024

Veerkragtigheid deel van Suid-Afrikaners se DNS

Suid-Afrikaners is van nature veerkragtig en sal nie skroom om uitdagings aan te pak om hul voortbestaan te verseker nie .. Read More

08 May 2024

Hokaai met stertjies van bek-en-klou-geval

Daar bestaan tans kommer oor die onlangse geval van bek-en-klouseer wat in die Oos-Kaap aangemeld is.  Read More

07 May 2024

Hofuitspraak ná Zim-onteiening nie einde vir boere nie

“Vandag se uitspraak verander of versag geensins die vorige uitspraak wat dieselfde hof op 11 Desember 2018 gelewer het .. Read More

06 May 2024

Veerkragtige veeproduksie in ’n veranderende wêreld

“Veerkragtigheid en oorlewingsvermoë tydens beproewende tye is noodsaaklik vir die vleisbedryf se volhoubare voortbestaa .. Read More

03 May 2024

NWK gedenk 115de jaar as SA se oudste landboumaatskappy

“As ons ’n voorbeeld kan stel vir elkeen daar buite, sal daar verandering kom en sal ons ons platteland laat herleef.” Read More

02 May 2024

Charl Saunderson 'praat ’n bietjie' beoordelaar in Mexiko

’n Bekende stem op die OFM Agri Uur en bekroonde dorperteler het onlangs ook oorsee sy stempel afgedruk. Read More

02 May 2024

Noord-Kaap gemeenskap baat by peulprojek

“’n Poging om indringerplante in die Noord-Kaap te beheer, het gelei tot ’n florerende besigheid.” Read More

01 May 2024

Upington-boer voorste jong afslaer op Bloemskou

“Die kuns om ’n afslaer te wees is vandeesweek weer in die Vrystaatse hoofstad ten toon gestel.” Read More

30 Apr 2024

Nasionale Arabierperdskou bring glans na Bloemfontein-skouterrein

Die Nasionale Arabierperdkampioenskap is een van die vele glansgeleenthede wat deel uitmaak van vanjaar se landbouprogra .. Read More

30 Apr 2024

BTW-bedrog ondermyn integriteit van lewendehawebedryf

“BTW-bedrog berokken skade aan die bedryf deur die stigma wat daaraan kleef.” Read More

29 Apr 2024

Departement beloof planne is in plek vir tonnelsluiting

“Die tonnels moet elke vyf tot tien jaar in stand gehou word.”  Read More

29 Apr 2024

BKB Merino Classic is hoogtepunt vir Suid-Afrikaanse Merinobedryf

“Die BKB Merino Classic dien nie net as ’n kompetisie nie, maar ook as ’n platform vir die uitruil van idees en die bevo .. Read More

25 Apr 2024

Wees seker jy eet wel Karoolam

Die toekenning van ’n GI-status is ’n belangrike mylpaal vir enige produk, aangesien dit die unieke eienskappe en oorspr .. Read More

24 Apr 2024

Boer van Wolmaransstad is Noordwes Jongboer van die Jaar

“Hy glo vas daarin dat jong boere die sleutel is tot die voortbestaan en die vooruitgang van die bedryf.” Read More

24 Apr 2024

Wees beter voorbereid op veldbrande

“Hoe vroeër voorbereiding vir die brandseisoen gedoen kan word, hoe beter.” Read More

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.