national
Ses verdagtes aangekeer ná moord op Kaizer Chiefs-sokkerspeler
--- Karen van der Berg 10 Apr 2024“Fleurs is op 3 April by ’n vulstasie in Honeydew, Roodepoort, doodgeskiet.” Gauteng se polisie het ses verdagtes in Slovoville, Soweto, in hegtenis geneem vir die beweerde kaping van en moord op die Kaizer Chiefs-sokkerspeler Luke Fleurs.Fleurs (24) is op 3 April by ’n vulstasie in Honeydew, Roodepoort, doodgeskiet. Hy was omstreeks 20:30 in sy ..Read More