On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

World News

NW-regering: "Die DA voel dis hulle plig om ons te kritiseer"

───   MOEKETSI MOGOTSI 15:26 Wed, 15 Feb 2017

NW-regering:  "Die DA voel dis hulle plig om ons te kritiseer" | News Article

Mahikeng - Die regering in Noordwes sê hulle word onregmatig deur die DA aangeval nadat die opposisieparty planne om 'n standbeeld van President Jacob Zuma op te rig gekritiseer het.


Die Premierskantoor sê dit blyk asof die DA dit sy plig ag om enige regeringsprojekte te verkleineer, ongeag die bydrae wat dit tot maatskaplike eenvormigheid kan lewer. 

'n Tender om die ses-meter hoë bronsbeeld by Groot Marico in die Ngaka Modiri Molema-munisipaliteit op te rig is die afgelope Sondag in koerante geadverteer. 


Die Premierskantoor het verder gesê dit is belangrik om te onthou dat een van die Departement van Kuns, Kultuur en Tradisionale Sake in Noordwes se sleutelverantwoordelikhede die bewaring van Suid-Afrika se erfenis en geskiedenis is.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.