On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Agriculture

Kommandowurms nou ook in KwaZulu-Natal

───   10:13 Sat, 18 Feb 2017

Kommandowurms nou ook in KwaZulu-Natal | News Article

Durban - Die KwaZulu-Natalse departement van landbou het bevestig dat kommandowurms ook nou in dié provinsie voorkom.


'n Boer in die Tugeladistrik het blykbaar die ruspes gewaar en die department ingelig. 

Nóg 'n boer, die keer 'n mielieboer in die uMkhanyakude-distrik, het ook die pes op sy plaas gesien. 

Kommandowurms, wat verwoesting onder gesaaides saai en voedselsekuriteit bedreig, is reeds in Limpopo, Gauteng en Noordwes gewaar. 

Die departement se Khaye Nkwanya sê daar word gevrees dat die kommandowurm nog verder sal versprei.

East Coast Radio Newswatch


Podcasts

Die KwaZulu Natalse landboudepartement se Khaye Nkwanya :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.