On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

KwaZulu-Natalse landboudepartement beveg kommandowurm

───   08:50 Sun, 19 Feb 2017

KwaZulu-Natalse landboudepartement beveg kommandowurm | News Article

Durban - Die KwaZulu-Natalse landboudepartement is druk besig om die uitbreking van kommandowurm in die provinsie hok te slaan.


Die departement het vroeër bevestig dat die plaag in twee gebiede van die provinsie opgemerk is. 

Die ruspes, wat verwoesting onder gewasse saai, is ook in Limpopo, Gauteng en Noordwes aangetref.

Die departement se Khaye Nkwanyana sê egter hulle is beheer van die situasie en moedig boere aan om die voorkoms van kommandowurm aan te meld.

East Coast Radio Newswatch


Podcasts

Khaye Nkwanyana :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.