On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Holiday Blog

Aartappel slaai – ’n braai- bykos moet!

───   14:00 Fri, 09 Dec 2016

Aartappel slaai – ’n braai- bykos moet! | News Article

Isabel Potgieter (Anchor Mid Morning Magic) “Hierdie is my eie resep; altyd ’n wenner en altyd lekker!”

Maklik en ongelooflik vinnig

Sny ’n naat om jou aartappels en kook tot sag. Sit hulle in yskoue water en gebruik die nate om vinnig en maklik die vel af te trek.

Sny jou aartappels in blokkies en sit in n slaai bak.

Kap genoegsaam uie fyn en plaas by die aartappels.

Voeg laaste jou mayonaise by, genoeg om die slaai lekker roomerig te maak.

As jy ’n soeter aartappel slaai wil hê vervang ’n kwart van die mayonaise met kondensmelk.

Vir variasie kan jy gaar bacon bits by sit, of selfs chives. Dit hang van jou af. Persoonlik is ek mal daaroor om so bietjie braai sout oor die aartappelslaai in die bak te gooi.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.