On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

The Delightful Blog

TBS: Die Glam Guru - Velsorg vir mans vervolg...

───   08:45 Fri, 31 Jul 2015

TBS: Die Glam Guru - Velsorg vir mans vervolg... | News Article
Die Glam Guru is hier, die week is dit weer die manne se kans met raad oor velsorg. Laas week het Hannon verduidelik wat die 4 basiese items is wat in elke man se velsorg roetine moet wees, die week verduidelik hy wat ‘n serum is en vertel hy hoekom mans ook gerus ‘n masker kan gebruik om hul vel te vernuwe
 
Onthou, stuur jou voorkoms, mode of velsorg vrae na hannon@ofm.co.za, luister hier na sy raad – tot volgende week, bly mooi! 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.