Central SA
Betowerende ligte verkleur hemelruim
--- Charné van der Merwe 12 May 2024“In ernstige gevalle kan dit die kragnetwerk beskadig of lei tot of radio-onderbrekings.” Suid-Afrikaners was gelukkig genoeg om Saterdagoggend met betowerende kleure in die hemelruim begroet te word.Die vreemde verskynsel, wat die Aurora Australis genoem word en algemeen na verwys word as die suiderlike ligte, het die donker hemelruim geverf met ..Read More