Lifestyle
Handhaaf ’n gesonde gewigstoename tydens swangerskap
--- Charné van der Merwe 10 May 2024“Swangerskap beteken nie dat jy nou jou voedselinname moet verdubbel nie.” Swangerskap is ’n reis gevul met vreugde en veranderinge, maar gewigstoename is ’n onderwerp wat dikwels opduik. Maar hoeveel gewig kan ’n gesonde vrou tydens swangerskap aansit, en watter faktore moet oorweeg word vir ’n veilige en gesonde swangerskap? OFM Nuus het met ..Read More