In the News
Noordwes-polisielid, medepligtige in hof oor beweerde veediefstal
--- Charné van der Merwe 12 May 2024“Die kalwers se eienaar is intussen opgespoor en die polisie het beslag op die voertuig en sleepwa gelê.” ’n Polisiebeampte van Bloemhof in Noordwes en nog ’n medepligtige, wat na bewering met gesteelde vee gevang is, moet weer op 15 Mei in die hof verskyn vir ’n formele borgtogaansoek.Die beskuldiges, ao. Onkokame Shoboro (46), en Motseothata ..Read More