On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

02 May 2024

Charl Saunderson 'praat ’n bietjie' beoordelaar in Mexiko

’n Bekende stem op die OFM Agri Uur en bekroonde dorperteler het onlangs ook oorsee sy stempel afgedruk. Read More

02 May 2024

Noord-Kaap gemeenskap baat by peulprojek

“’n Poging om indringerplante in die Noord-Kaap te beheer, het gelei tot ’n florerende besigheid.” Read More

01 May 2024

Upington-boer voorste jong afslaer op Bloemskou

“Die kuns om ’n afslaer te wees is vandeesweek weer in die Vrystaatse hoofstad ten toon gestel.” Read More

30 Apr 2024

Nasionale Arabierperdskou bring glans na Bloemfontein-skouterrein

Die Nasionale Arabierperdkampioenskap is een van die vele glansgeleenthede wat deel uitmaak van vanjaar se landbouprogra .. Read More

30 Apr 2024

BTW-bedrog ondermyn integriteit van lewendehawebedryf

“BTW-bedrog berokken skade aan die bedryf deur die stigma wat daaraan kleef.” Read More

29 Apr 2024

Departement beloof planne is in plek vir tonnelsluiting

“Die tonnels moet elke vyf tot tien jaar in stand gehou word.”  Read More

29 Apr 2024

BKB Merino Classic is hoogtepunt vir Suid-Afrikaanse Merinobedryf

“Die BKB Merino Classic dien nie net as ’n kompetisie nie, maar ook as ’n platform vir die uitruil van idees en die bevo .. Read More

25 Apr 2024

Wees seker jy eet wel Karoolam

Die toekenning van ’n GI-status is ’n belangrike mylpaal vir enige produk, aangesien dit die unieke eienskappe en oorspr .. Read More

24 Apr 2024

Boer van Wolmaransstad is Noordwes Jongboer van die Jaar

“Hy glo vas daarin dat jong boere die sleutel is tot die voortbestaan en die vooruitgang van die bedryf.” Read More

24 Apr 2024

Wees beter voorbereid op veldbrande

“Hoe vroeër voorbereiding vir die brandseisoen gedoen kan word, hoe beter.” Read More

23 Apr 2024

Uitvoerfokus verskuif na Egipte, Indonesië te midde van droogte

“Egipte, hoofsaaklik ’n invoerafhanklike land, voeg ’n nuwe dimensie tot hul graaninvoerbronne toe.”  Read More

23 Apr 2024

Vergoedingsfondse en loonopgawes: Sien vereistes

Produsente het die opsie om aansoek te doen om die rekening in maandelikse paaiemente af te betaal indien hulle nie dade .. Read More

22 Apr 2024

Onwettig jag met honde teister Suid-Vrystaat

Boere in die Suid-Vrystaat word al meer geteiken deur onwettige jagters wat honde gebruik om skape te steel. Read More

22 Apr 2024

Landboutransformasie hoog op FAO-agenda

Tyd loop uit vir die Verenigde Nasies se kos en landbou-organisasie (FAO) om hul ontwikkelingsdoelwitte deur te voer. Read More

22 Apr 2024

Nasionale Saalperdkampioenskap: Feesviering van prestasie vir hele familie

“Die Amerikaanse beoordelaars wat ons vanjaar gebruik, is regtig hoog gekwalifiseerd.”  Read More

22 Apr 2024

Lesotho-Hoogland-waterprojek: Maande se sluiting wek kommer

“Die boere het alreeds hul eie damme probeer bou om water beskikbaar te maak vir besproeiing, maar besproeiing oor die a .. Read More

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.