In the News
Noordwes-egpaar se moordverdagtes bly in aanhouding.
--- Charné van der Merwe 19 Jun 2025Die twee beskuldigdes, wat aangekla word van die moord op ’n Noordwes-egpaar, bly in aanhouding en sal na verwagting op 2 Julie om borgtog aansoek doen. Die twee mans het Donderdag (19/6) in die Rustenburgse landdroshof verskyn in verband met die dubbele moord op die egpaar George (68) en Wilma (65) Koster, sê kol. Adéle Myburgh, provinsiale ..Read More
