Op Stasie2 kan jy heeldag lank Afrikaanse musiek luister - 24/7 van jou gunsteling treffers.
Stasie2 – ons speel jou taal!
Content hosted by iono.fm
News
Dieretuin verf honde om na pandas te lyk
“Om die illusie van pandas te skep, het die personeel die honde se pels geskeer en hulle swart en wit gekleur sodat hulle na klein pandas lyk.” Read More
Sal jy ’n perd opsaal om te gaan stem? #SANeedsYou
“Perth, waar ’n groot klomp Suid-Afrikaners woon, is byvoorbeeld 3 700 km van Canberra af! Ry is net nie ’n opsie nie!” Read More
Botswana: Troppe bedreigde seekoeie val vas in modder
“Seekoeie het ’n dik maar sensitiewe vel, wat beteken dat hulle gereeld moet swem.” Read More
Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra
“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.” Read More