Agriculture
‘NAMPO ’n simbool van die groei en krag van landbou’
--- Admin 16 May 2024“Ten spyte van al hierdie aanslae, het boere werklik na vore getree en sê ‘ons het hoop’.” Dr. Pieter Groenewald, die leier van die Vryheidsfront Plus, het NAMPO Park buite Bothaville besoek vir die 56ste aflewering van die grootste skou in die suidelike halfrond.Hy sê die tegnologie wat op NAMPO uitgestal word en die vooruitgang van die sektor wys ..Read More