On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

10 May 2024

FBI neem Suid-Afrikaner op skip in hegtenis weens skêraanvalle

“Ntando Sogoni kan tot 10 jaar tronkstraf en ’n boete van R4,6 miljoen opgelê word.” Read More

07 May 2024

28 uit boupuin in George gehaal, 47 word nog gesoek

“Noodpersoneel en rampdiensspanne van George, die Tuinroete, Kaapstad en Worcester het ook by die reddingsoperasie aange .. Read More

06 May 2024

Gebou in George stort ineen; tot 60 vasgekeer

“Op die oomblik het ons nie die presiese getal beserings nie. Ons noodpersoneel en plaaslike ambulanse is op die toneel. .. Read More

06 May 2024

New programme launched to reduce rhino poaching in KZN

“If removing their horns is the only way we can save the lives of our magnificent rhinos, then it has to be done.” Read More

05 May 2024

ANC postpones Jacob Zuma’s disciplinary hearing until after elections

“They decided, typical of the ANC over the last five years, to let the matter go.” Read More

04 May 2024

Moody’s waarsku oor koalisieregering ná verkiesing

“Die administrasie wat ná 29 Mei oorneem, sal kwessies soos trae ekonomiese groei, beurtkrag en werkloosheid moet takel. .. Read More

03 May 2024

Springbokke en Web Ellis-trofee besoek Kimberley

“Voor Kimberley was die eerste twee stoppe van die Trophy Blits in Gheberha en George. In daardie dorpe is gedemonstreer .. Read More

02 May 2024

Johannesburg-brande: Skadebepaling kan nog nie begin weens hitte

“Omvang van skade kan nie bepaal word nie, omdat die brug steeds te warm is.”  Read More

29 Apr 2024

Moenie medikasie ná hul vervaldatum gebruik

“Die vervaldatum dui aan die medisyne moenie meer geneem word ná die einde van die maand wat gegee is nie.”  Read More

29 Apr 2024

Daar is drie soorte kiesers – dis nou onder dié wat wel geregistreer het

“Churchill het eenkeer gesê: ‘Hierdie dokument, bloot weens sy lengte, waarborg dat dit nie klaar gelees sal word nie.’ .. Read More

27 Apr 2024

Eskom hoop om winterbeurtkrag tot fase 2 te beperk

“Ons is nog nie deur die bos nie, maar dit is bemoedigend gegewe die belegging wat in die herstelplan ingegaan het.” Read More

23 Apr 2024

Nationally known influencer, Lasizwe, shares tips on influencing

He wins over his audience by humorously depicting everyday human behaviour. Read More

20 Apr 2024

Sokkerster Luke Fleurs se begrafnis uitgesaai

“Die sokkerspeler Luke Fleurs word vandag ter ruste gelê nadat sy lewe tragies kortgeknip is op 3 April by ’n vulstasie .. Read More

20 Apr 2024

Mei-verkiesing: Hoekom daar drie stembriewe sal wees

“Dit sal die eerste keer wees wat elkeen drie stembriewe kry.” Read More

20 Apr 2024

Kieshof verwerp appèlaansoeke van vyf partye

“Hierdie aansoeke het geweldige implikasies gehad vir die vervaardiging van die stembriewe vir die komende verkiesing.” Read More

20 Apr 2024

Driekampatlete uit alle wêrelddele toon staal in Nelson Mandelabaai

“Hierdie buitengewone en ondenkbare prestasie help talle mense om hul eie wenstreep oor te steek en iets te oorwin en ve .. Read More

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.