In the News
Galeshewe-daghospitaal hervat 24-uur-diens
--- Casey-Lee Anthony 16 May 2024“Hierdie instelling is bedoel om primêre gesondheidsorg-pasiënte tydelik na die tersiêre inrigting te verwys en wagtye by ons geriewe te verminder.” Die 24-uur-gesondheidsdienste by die Galeshewe-daghospitaal in Kimberley, wat weens ’n tekort aan personeel en toerusting nie as ’n 24-uur-hospitaal kon funksioneer nie, is heringestel.Die fasiliteit ..Read More