International
Suid-Afrika rou saam met Iran – Ramaphosa
--- Admin 20 May 2024“Ons sluit aan by Iran in hierdie oomblik van rou.” Pres. Ebrahim Raisi, wat bekend staan as die “slagter van Teheran”, is dood nadat die helikopter waarmee hy gereis het in mistige weer in ’n bergagtige gebied in die noordweste van Iran neergestort het.CNN berig Iran se regering het bevestig dat Raisi in die ouderdom van 63 in ’n helikopterongeluk ..Read More