Central SA
Beswaar teen munisipale bestuurder se R700 000-verhoging
--- Charné van der Merwe 16 May 2024“Boonop kan hierdie munisipaliteit nie eens aan die vereiste voldoen om dienste te lewer nie, soos deur die wet uiteengesit.” ’n Brief is aan Mangaung se burgemeester gerig oor die buitensporige salarisverhoging wat toegeken is aan die nuwe munisipale bestuurder.In die brief aan Gregory Nthatisi maak AfriForum beswaar teen die R700 ..Read More