In the News
Twee mans van Ficksburg lewenslank tronk toe vir vlaag bendegeweld
--- Heidrè Malgas 16 May 2024“Die mees ontstellende getuienis was dié van ’n vrou, wat getuig het dat sy op die dag wat sy meegedeel is dat haar broer vermoor is, op pad na die toneel nog ’n oproep ontvang het waarin sy meegedeel is dat haar seun ook vermoor is.” Twee beskuldigdes, wat tereg gestaan het op aanklagte van drie moorde, pogings tot moord, die onwettige besit van ..Read More