Agriculture
Senwes vier 115 jaar in landboubedryf
--- Admin 15 May 2024“ ’n Mens is baie dankbaar as jy terugkyk na so baie mense se bydraes oor 115 jaar, maar die toekoms is wat eintlik saakmaak.” Die Senwes Groep vier op 15 Mei 2024, 115 jaar in die landboubedryf en ontmoet produsente waar hulle is – op die plaaspad.Die maatskappy is bedrywig in sewe van Suid-Afrika se provinsies, hoofsaaklik op die platteland ..Read More